Ou Testament

Nuwe Testament

Jakobus 2:22 Die Boodskap (DB)

By hom kan ons mooi sien hoe die verhouding met God en die gehoorsame lewe vir God eintlik saamwerk. Dit is soos twee kante van dieselfde munt. Eers as iemand vir God lewe, is sy verhouding met God soos dit behoort te wees.

Lees volledige hoofstuk Jakobus 2

Kyk Jakobus 2:22 in konteks