Ou Testament

Nuwe Testament

Jakobus 2:19 Die Boodskap (DB)

Jy is oortuig daarvan dat daar net een God is. Dit is ook so. Maar dié soort geloof red ’n mens nie noodwendig nie - die duiwels is ook oortuig dat God bestaan en al wat dit aan hulle doen, is dat hulle aan die bewe raak wanneer hulle dit besef.

Lees volledige hoofstuk Jakobus 2

Kyk Jakobus 2:19 in konteks