Ou Testament

Nuwe Testament

Jakobus 2:16 Die Boodskap (DB)

Een van julle sê vir die arme man of vrou: “Ek sien dit gaan sleg met jou, maar ek wens regtig dat dit sommer gou beter sal gaan. Ek hoop jy kry iets om aan te trek en kos om te eet.” Nadat hy dit gesê het, draai hy net daar om en doen nie ’n steek verder om te help met wat die arme man of vrou nodig het nie. Wat het al hierdie woorde nou miskien gehelp? Net mooi niks nie.

Lees volledige hoofstuk Jakobus 2

Kyk Jakobus 2:16 in konteks