Ou Testament

Nuwe Testament

Jakobus 1:9 Die Boodskap (DB)

God werk anders as ons met mense. Vir Hom is daardie arm man of vrou wat in nederige omstandighede bly, baie belangrik. Vir julle met wie dit so gaan, moet dit baie moed gee. Die rykes in die groot huise moet weet dat die status wat geld gee, nie by God tel nie.

Lees volledige hoofstuk Jakobus 1

Kyk Jakobus 1:9 in konteks