Ou Testament

Nuwe Testament

Jakobus 1:16 Die Boodskap (DB)

Liewe broers en susters, moenie toelaat dat mense julle allerhande stories hieroor vertel nie. God het niks slegs in Hom nie. Hy is ook nie die een dag in ’n goeie bui en die volgende dag in ’n slegte bui nie. Hy bly altyd dieselfde. Hy het alles gemaak, ook die sterre in die hemel.

Lees volledige hoofstuk Jakobus 1

Kyk Jakobus 1:16 in konteks