Ou Testament

Nuwe Testament

Jakobus 1:13 Die Boodskap (DB)

Een fout moet ons egter nie maak nie. Ek kan nie sê dat God die Een is wat al die slegte dinge oor my bring net om my te toets nie. Met sulke speletjies hou God Hom nie op nie. Dit is nie asof die een of ander bose mag God aan sulke toetse kan onderwerp of dat God mense daaraan onderwerp nie.

Lees volledige hoofstuk Jakobus 1

Kyk Jakobus 1:13 in konteks