Ou Testament

Nuwe Testament

Jakobus 1:11 Die Boodskap (DB)

Maar dan begin die son bak. Teen die middag hang daardie mooi blommetjie verlep en teen die aand is daar niks van hom oor nie. Die blaartjies lê saam met die mooiheid van die blommetjie verskroei op die grond. So is die pad van rykdom. Die ryk man sal tussen al sy status en geld ook maar soos die blommetjie verlep en sterf. En wat help dit alles hom dan?

Lees volledige hoofstuk Jakobus 1

Kyk Jakobus 1:11 in konteks