Ou Testament

Nuwe Testament

Hebreërs 9:19 Die Boodskap (DB)

Julle onthou mos dat Moses eers elke reël wat in die wet gemaak is, vir die volk voorgelees het. Toe vat hy wol wat rooi gekleur is en takkies van ’n hisopplant en sprinkel daarmee die bloed van kalwers en bokke saam met water oor die boek waarin die reëls staan en oor al die mense.

Lees volledige hoofstuk Hebreërs 9

Kyk Hebreërs 9:19 in konteks