Ou Testament

Nuwe Testament

Hebreërs 9:16-17 Die Boodskap (DB)

Dit gaan net soos met ’n testament. Die een wat die testament gemaak het, moet eers doodgaan voor die testament in werking kom. Solank hy nog leef, geld die testament nog nie. Die ooreenkoms wat God met sy mense gemaak het, werk soos ’n testament.

Lees volledige hoofstuk Hebreërs 9

Kyk Hebreërs 9:16-17 in konteks