Ou Testament

Nuwe Testament

Hebreërs 8:2 Die Boodskap (DB)

In die heilige plek waar God is, is Jesus besig om as Hoëpriester vir ons te doen wat vir ons nodig is om ook by God te wees. Dis nie mense wat God se heilige blyplek gebou het nie, maar God self het dit gedoen.

Lees volledige hoofstuk Hebreërs 8

Kyk Hebreërs 8:2 in konteks