Ou Testament

Nuwe Testament

Hebreërs 6:13 Die Boodskap (DB)

God het Abraham iets beloof. Om vir Abraham te wys hoe ernstig Hy is, het Hy ’n eed afgelê. Om ’n eed te neem moet iemand die gesag van iets groters as hyself inroep. Vir God is daar egter nie iets wat groter is as Hy nie. Daarom het God Homself ingeroep en vir Abraham

Lees volledige hoofstuk Hebreërs 6

Kyk Hebreërs 6:13 in konteks