Ou Testament

Nuwe Testament

Hebreërs 5:1 Die Boodskap (DB)

Laat ons oor hoëpriesters nadink. ’n Hoëpriester word uit mense gekies en aangestel om ander mense se sake by God te behartig. Dit gaan oor godsdienstige dinge wat God raak: die hoëpriester moet allerhande offers vir God gee sodat God nie die mense straf vir al die verkeerde dinge wat hulle doen nie.

Lees volledige hoofstuk Hebreërs 5

Kyk Hebreërs 5:1 in konteks