Ou Testament

Nuwe Testament

Hebreërs 4:2 Die Boodskap (DB)

Ons het ook die boodskap van God se redding gehoor, net soos die Israeliete van ouds. Hulle het hulle egter nie daaraan gesteur nie, en daarom was dit niks vir hulle werd nie. Hulle het dit gehoor, maar wou dit nie glo nie.

Lees volledige hoofstuk Hebreërs 4

Kyk Hebreërs 4:2 in konteks