Ou Testament

Nuwe Testament

Hebreërs 4:16 Die Boodskap (DB)

Ons hoef dus nie bang te wees of te wonder of ons na God toe mag gaan nie. Ons kan maar gaan, want God sal baie goed wees vir ons. Wanneer ons dit nodig het, sal God vir ons meer gee as wat ons verdien en ons met sy liefde omvou.

Lees volledige hoofstuk Hebreërs 4

Kyk Hebreërs 4:16 in konteks