Ou Testament

Nuwe Testament

Hebreërs 4:11 Die Boodskap (DB)

Ons moet nie die voorbeeld van die ou Israeliete volg en by God in die moeilikheid beland soos hulle nie. Hulle wou mos nie na God luister nie. Ons moet egter ons uiterste bes probeer om seker te maak dat ons vir ewig saam met God sal gaan rus.

Lees volledige hoofstuk Hebreërs 4

Kyk Hebreërs 4:11 in konteks