Ou Testament

Nuwe Testament

Hebreërs 3:6 Die Boodskap (DB)

Christus is egter nie soos ’n werker nie, maar soos die seun lojaal in die huis van God. Ons is die huis van God wanneer ons vasberade tot die einde toe met oortuiging bly vashou aan alles wat God beloof het.

Lees volledige hoofstuk Hebreërs 3

Kyk Hebreërs 3:6 in konteks