Ou Testament

Nuwe Testament

Hebreërs 13:7 Die Boodskap (DB)

Moenie die geestelike leiers vergeet wat die boodskap van God aan julle vertel het nie. Kyk hoe hulle geleef het tot hulle dood is en vertrou dan op die Here net soos hulle op Hom vertrou het.

Lees volledige hoofstuk Hebreërs 13

Kyk Hebreërs 13:7 in konteks