Ou Testament

Nuwe Testament

Hebreërs 13:5 Die Boodskap (DB)

Wees tevrede met wat julle het en moenie heeltyd agter geld aanhardloop asof dit die belangrikste ding in julle lewe is nie. God het mos gesê: “Ek sal jou nooit alleen los nie en Ek sal jou nooit in die steek laat nie.”

Lees volledige hoofstuk Hebreërs 13

Kyk Hebreërs 13:5 in konteks