Ou Testament

Nuwe Testament

Hebreërs 13:3 Die Boodskap (DB)

Moenie die mense wat in die tronk is, vergeet nie. Dit moet vir julle wees asof julle self in die tronk is. Net so moet julle meegevoel hê met die mense wat sleg behandel word en swaarkry, asof dit julle self is met wie dit gebeur.

Lees volledige hoofstuk Hebreërs 13

Kyk Hebreërs 13:3 in konteks