Ou Testament

Nuwe Testament

Hebreërs 12:3 Die Boodskap (DB)

Hou Hom gedurig in gedagte. Dink aan alles wat Hy moes deurmaak, ja, aan al die slegte dinge wat die sondige mense aan Hom gedoen het. As julle sy voorbeeld volg, sal julle nooit moedeloos word en tou opgooi nie.

Lees volledige hoofstuk Hebreërs 12

Kyk Hebreërs 12:3 in konteks