Ou Testament

Nuwe Testament

Hebreërs 12:28 Die Boodskap (DB)

God maak ons nou deel van sy koninkryk wat vir altyd daar sal wees. Daaroor moet ons oorloop van dankbaarheid. Laat ons Hom dien met eerbied en al die respek wat Hy verdien en laat ons besef hoe klein ons regtig in vergelyking met Hom is. Daar staan nie verniet geskryf nie:

Lees volledige hoofstuk Hebreërs 12

Kyk Hebreërs 12:28 in konteks