Ou Testament

Nuwe Testament

Hebreërs 12:23 Die Boodskap (DB)

Julle het gekom by die kerk van almal vir wie God ’n nuwe lewe gegee het en wie se name in die hemel opgeskryf is. Daar kry julle ook vir God wat uiteindelik as Regter sal besluit wat die lot van elke mens sal wees. By Hom is ook die geeste van mense wat reeds gered en volmaak by Hom is.

Lees volledige hoofstuk Hebreërs 12

Kyk Hebreërs 12:23 in konteks