Ou Testament

Nuwe Testament

Hebreërs 12:15 Die Boodskap (DB)

Help mekaar sodat nie een van julle dalk al die goeie dinge misloop wat God so vrylik vir ons gee nie. As daar iets onder julle gebeur wat mense ongelukkig en kwaad maak vir mekaar, moet dit met wortel en tak uitgeroei word. As dit nie gedoen word nie, word dit soos ’n giftige plant wat uiteindelik baie mense seermaak.

Lees volledige hoofstuk Hebreërs 12

Kyk Hebreërs 12:15 in konteks