Ou Testament

Nuwe Testament

Hebreërs 12:11 Die Boodskap (DB)

Hy moet ons reghelp vir ons eie beswil, sodat ons uiteindelik net soos Hy heilig kan wees. Dit is nie lekker om gestraf te word nie, want dit maak seer, maar later pluk ons die vrugte. Iemand wat sy les uit die straf geleer het, sal ’n mens word wat doen wat God wil hê en daarom in vrede leef.

Lees volledige hoofstuk Hebreërs 12

Kyk Hebreërs 12:11 in konteks