Ou Testament

Nuwe Testament

Hebreërs 11:37 Die Boodskap (DB)

Die lysie word langer: van hulle is met klippe doodgegooi, ander is in stukke gesaag of met swaarde doodgekap. Met party het dit so sleg gegaan dat hulle net ’n skaap- of bokvelletjie gehad het om aan te trek. Hulle het nie eens behoorlik kos gehad om te eet nie, en waar hulle ook al gekom het, het mense hulle weggejaag en sleg behandel. Hulle het in die wildernis gaan bly en in grotte en gate weggekruip.

Lees volledige hoofstuk Hebreërs 11

Kyk Hebreërs 11:37 in konteks