Ou Testament

Nuwe Testament

Hebreërs 11:3 Die Boodskap (DB)

Omdat ons glo, weet ons dat God die wêreld gemaak het deur net te sê dat dit daar moet wees, en dit was daar. Dit is nie gemaak uit iets wat ons kan sien nie.

Lees volledige hoofstuk Hebreërs 11

Kyk Hebreërs 11:3 in konteks