Ou Testament

Nuwe Testament

Hebreërs 11:17-18 Die Boodskap (DB)

God wou kyk of Abraham regtig in Hom glo. Daarom het Hy gesê dat Abraham Isak moes gaan doodmaak. Abraham het na God geluister, omdat hy God vertrou het. God het immers vir hom beloof dat hy ’n nageslag sou hê en gesê: “Isak is die een deur wie Ek vir jou ’n groot nageslag sal gee.” Nou moes hy daardie seun gaan doodmaak.

Lees volledige hoofstuk Hebreërs 11

Kyk Hebreërs 11:17-18 in konteks