Ou Testament

Nuwe Testament

Hebreërs 10:34 Die Boodskap (DB)

Party het selfs in die tronk beland en dan het julle hulle ondersteun. Julle het maar net geglimlag toe mense al julle goed kom vat het omdat julle Christene is. Julle kon dit doen, want julle het geweet dat julle in die hemel dinge het wat beter is en wat niemand van julle sal kan wegvat nie.

Lees volledige hoofstuk Hebreërs 10

Kyk Hebreërs 10:34 in konteks