Ou Testament

Nuwe Testament

Hebreërs 10:25 Die Boodskap (DB)

Juis daarom moet ons gereeld bymekaarkom en nie sommer wegbly nie, al doen party van julle dit moedswillig. Laat ons mekaar se hande vat en mekaar daarmee help, veral as ons daaraan dink dat dit nie meer lank is voor die Here weer kom nie.

Lees volledige hoofstuk Hebreërs 10

Kyk Hebreërs 10:25 in konteks