Ou Testament

Nuwe Testament

Hebreërs 10:16 Die Boodskap (DB)

“Dit is die ooreenkoms wat ek na daardie tyd met hulle sal maak, sê die Here. Ek sal seker maak dat hulle nooit sal vergeet wat Ek van hulle wil hê nie. Wat Ek van hulle verwag, sal Ek deel van hulle lewe maak.”

Lees volledige hoofstuk Hebreërs 10

Kyk Hebreërs 10:16 in konteks