Ou Testament

Nuwe Testament

Hebreërs 10:12 Die Boodskap (DB)

Maar met Christus is dit baie anders. Hy het net een enkele offer gebring en dit was genoeg vir altyd. Daarna het Hy op die ereplek by God in die hemel gaan sit.

Lees volledige hoofstuk Hebreërs 10

Kyk Hebreërs 10:12 in konteks