Ou Testament

Nuwe Testament

Handelinge 9:41 Die Boodskap (DB)

Tabita het dadelik haar oë oopgemaak. Toe sy Petrus sien, het sy regop gesit. Hy het haar hand gevat en haar gehelp om op te staan. Petrus het toe vir die gelowiges en die weduwees wat buite die deur gewag het, binnetoe geroep. Toe hulle in die kamer kom, sien hulle dat Tabita weer lewe.

Lees volledige hoofstuk Handelinge 9

Kyk Handelinge 9:41 in konteks