Ou Testament

Nuwe Testament

Handelinge 9:21 Die Boodskap (DB)

Almal wat hom hoor praat het, was baie verbaas. “Wat gaan nou aan? Is hy nie die man wat in Jerusalem verwoesting gesaai het onder almal wat in daardie Jesus glo nie? Hy het dan juis hierheen gekom om hulle te vang sodat hulle voor die hoëpriester aangekla kan word,” het hulle vir mekaar gesê.

Lees volledige hoofstuk Handelinge 9

Kyk Handelinge 9:21 in konteks