Ou Testament

Nuwe Testament

Handelinge 8:9 Die Boodskap (DB)

Daar het ook ’n towenaar in die stad gebly met die naam Simon. ’n Lang tyd al het hy die inwoners in vervoering gehad met sy towery. Simon het vir hulle vertel dat hy ’n baie magtige man is wat oor besondere kragte beskik.

Lees volledige hoofstuk Handelinge 8

Kyk Handelinge 8:9 in konteks