Ou Testament

Nuwe Testament

Handelinge 8:26 Die Boodskap (DB)

’n Rukkie later het ’n engel van die Here na Filippus gekom en vir hom gesê: “Jy moet dadelik vertrek. Vat daardie verlate pad vanaf Jerusalem na Gasa toe. Begin stap in ’n suidelike rigting.”

Lees volledige hoofstuk Handelinge 8

Kyk Handelinge 8:26 in konteks