Ou Testament

Nuwe Testament

Handelinge 8:13 Die Boodskap (DB)

Selfs Simon het tot geloof gekom en hom laat doop. Hy het oral agter Filippus aangestap, stom van verbasing oor al die groot dinge wat hy gedoen het.

Lees volledige hoofstuk Handelinge 8

Kyk Handelinge 8:13 in konteks