Ou Testament

Nuwe Testament

Handelinge 7:54 Die Boodskap (DB)

Toe die Joodse Raad hoor wat Stefanus alles vir hulle sê, het hulle ontplof van woede. Maar hy was vol van die krag van die Heilige Gees. Hy het nie eens agtergekom hoe kwaad hulle was nie, want hy kon tot binne-in die hemel sien.

Lees volledige hoofstuk Handelinge 7

Kyk Handelinge 7:54 in konteks