Ou Testament

Nuwe Testament

Handelinge 7:49 Die Boodskap (DB)

‘Die hemel is my troonsaal. Daar regeer Ek. Die aarde is slegs die rusplek vir my voete. Hoe sal julle dan ooit vir My ’n huis kan bou wat groot genoeg is? Kan julle regtig vir My ’n rusplek oprig waar Ek sal wil bly? Nee, julle kan nie. Ek het dit in elk geval klaar gedoen.

Lees volledige hoofstuk Handelinge 7

Kyk Handelinge 7:49 in konteks