Ou Testament

Nuwe Testament

Handelinge 7:34 Die Boodskap (DB)

“‘Ek weet van al die lyding wat my mense in Egipte moet verduur. Ek hoor hoe hulle My smeek dat Ek hulle moet bevry. Daarom het Ek besluit om hulle uit daardie land weg te vat. Jy is die man wat dit vir My moet gaan doen. Maak jou gereed! Want Ek wil hê jy moet Egipte toe gaan.’

Lees volledige hoofstuk Handelinge 7

Kyk Handelinge 7:34 in konteks