Ou Testament

Nuwe Testament

Handelinge 7:29 Die Boodskap (DB)

“Moses het groot geskrik toe hy hoor wat die man sê. Hy het besef dat almal binnekort sou weet wat hy met die Egiptenaar gedoen het. Daarom het hy toe uit Egipte padgegee en as ’n vreemdeling in die land Midian gaan bly. Daar het hy getrou en die pa van twee seuns geword.”

Lees volledige hoofstuk Handelinge 7

Kyk Handelinge 7:29 in konteks