Ou Testament

Nuwe Testament

Handelinge 7:22 Die Boodskap (DB)

Moses is streng volgens die Egiptiese gebruike grootgemaak. Hy het die beste onderrig ontvang wat daar in Egipte te kry was. Hy was baie slim en het uitgeblink as iemand wat sy kop en sy hande goed kon gebruik.

Lees volledige hoofstuk Handelinge 7

Kyk Handelinge 7:22 in konteks