Ou Testament

Nuwe Testament

Handelinge 7:18 Die Boodskap (DB)

’n Nuwe koning het intussen die leisels in Egipte oorgeneem. Hy het nie vir Josef geken nie. Hy was ’n wrede heerser wat ons mense sleg behandel het.

Lees volledige hoofstuk Handelinge 7

Kyk Handelinge 7:18 in konteks