Ou Testament

Nuwe Testament

Handelinge 7:10 Die Boodskap (DB)

Josef se groot insig en verstand het die aandag getrek van die farao, die koning van Egipte. Kort voor lank het hy hom aangestel as hoof oor die hele Egipte en oor sy huishouding.

Lees volledige hoofstuk Handelinge 7

Kyk Handelinge 7:10 in konteks