Ou Testament

Nuwe Testament

Handelinge 6:8 Die Boodskap (DB)

Stefanus, een van die sewe helpers, het God se goedheid en krag elke dag beleef. Net soos die apostels het hy ook baie wonderwerke onder die mense gedoen. Daar was ’n klomp Jode wat niks gehou het van wat Stefanus sê nie.

Lees volledige hoofstuk Handelinge 6

Kyk Handelinge 6:8 in konteks