Ou Testament

Nuwe Testament

Handelinge 6:5 Die Boodskap (DB)

Die gemeente was baie tevrede met dié plan. Hulle het toe die volgende mans gekies: Stefanus, iemand wat die Here met sy hele lewe vertrou het en wat vol van die krag van die Heilige Gees was, asook Filippus, Progorus, Nikanor, Timon, Parmenas en Nikolaus uit Antiogië.

Lees volledige hoofstuk Handelinge 6

Kyk Handelinge 6:5 in konteks