Ou Testament

Nuwe Testament

Handelinge 28:5 Die Boodskap (DB)

Paulus het die gedierte afgeskud en dit in die vuur laat val. Hy het niks oorgekom nie. Almal het verwag dat hy enige oomblik sou begin opswel van die slangbyt en doodgaan.

Lees volledige hoofstuk Handelinge 28

Kyk Handelinge 28:5 in konteks