Ou Testament

Nuwe Testament

Handelinge 28:31 Die Boodskap (DB)

Hy het gesê dat Jesus die Messias, die Gestuurde van God is. Hy regeer nou as Here oor alles en almal. Niemand het Paulus verbied om oor Jesus te praat nie.

Lees volledige hoofstuk Handelinge 28

Kyk Handelinge 28:31 in konteks