Ou Testament

Nuwe Testament

Handelinge 28:23 Die Boodskap (DB)

Hulle het besluit om ’n paar dae later weer bymekaar te kom. Op dié dag het ’n groot groep Jode in die gastekamer in Paulus se huis bymekaargekom. Daar het Paulus van vroegoggend tot laataand met hulle oor God se koninkryk gepraat. Hy het hulle probeer oorreed om in Jesus te glo. Hy het ook vir hulle gewys dat Moses en die profete reeds oor Jesus Christus geskryf het.

Lees volledige hoofstuk Handelinge 28

Kyk Handelinge 28:23 in konteks