Ou Testament

Nuwe Testament

Handelinge 28:20 Die Boodskap (DB)

Ek is nie van plan om my volk by die keiser in die moeilikheid te bring nie. Daarom het ek julle vandag hierheen laat kom. Ek wil hê julle moet weet dat ek steeds ’n lojale lid van my volk is. Ek is egter ’n gevangene omdat ek glo in Hom op wie se koms ons voorouers al die jare gewag het.”

Lees volledige hoofstuk Handelinge 28

Kyk Handelinge 28:20 in konteks