Ou Testament

Nuwe Testament

Handelinge 28:17 Die Boodskap (DB)

Drie dae na sy aankoms het Paulus al die Joodse leiers van die stad na sy huis genooi. Toe hulle almal in die huis bymekaar was, het hy vir hulle gesê: “Vriende, ek het niks verkeerds gedoen teen ons volk of teen ons godsdienstige tradisies nie. Tog is ek in Jerusalem gevang en aan die Romeine uitgelewer. Die Romeinse owerhede het die aanklagte teen my behoorlik ondersoek.

Lees volledige hoofstuk Handelinge 28

Kyk Handelinge 28:17 in konteks